Die Here het vir Kain gesê: “Nee. As iemand jou doodmaak, dan sal Ek hom baie swaar straf.”Die Here maak toe ’n merk op Kain. Die merk het almal gewaarsku om nie vir Kain dood te maak nie.