Genesis 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die mens het seks gehad met sy vrou Eva. Sy het swanger geword en sy het ’n seun gekry. Die seun se naam was Kain. Eva sê toe: “Die Here het my gehelp om ’n seun in die wêreld te bring.”

Genesis 4

Genesis 4:1-2