Genesis 39:10 Bybel vir Almal (ABA)

Potifar se vrou het aangehou en sy het elke dag probeer om vir Josef te verlei, maar hy het nie na haar geluister nie, en hy het nie seks gehad met haar nie.

Genesis 39

Genesis 39:5-18