Genesis 38:22 Bybel vir Almal (ABA)

Gira gaan toe terug na Juda toe en sê vir hom: “Ek het haar nie gekry nie, en die mense van daardie plek sê ook daar is nie ’n tempel-prostituut daar nie.”

Genesis 38

Genesis 38:21-30