Genesis 38:20 Bybel vir Almal (ABA)

Juda het sy vriend Gira van Adullam gestuur om die bok-lam vir haar te bring, sodat hy die seëlring en die toutjie en die kierie kon terugkry van die vrou, maar sy vriend Gira kon nie die vrou kry nie.

Genesis 38

Genesis 38:18-23