Genesis 38:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hy vra toe: “Watter bewys wil jy hê? Wat moet ek vir jou gee?”En sy sê: “Jou seël met sy toutjie, en die kierie wat in jou hand is.”Hy het dit vir haar gegee. Juda het seks gehad met haar, en sy het swanger geword.

Genesis 38

Genesis 38:9-28