Genesis 38:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het by haar gestop en vir haar gesê: “Kom, ek wil asseblief seks hê met jou.”Hy het nie geweet dat dit sy skoondogter is nie. Tamar vra toe vir hom: “Wat sal jy my betaal?”

Genesis 38

Genesis 38:14-21