Genesis 38:14 Bybel vir Almal (ABA)

Tamar het gesien dat Sela groot geword het, maar Juda het haar nie vir Sela gegee sodat hulle twee kon trou nie.Tamar trek toe haar weduwee-klere uit en maak haar gesig toe met ’n sluier. Sy het haar vermom en gaan sit by die stad Enajim se poort langs die pad wat na Timna gaan.

Genesis 38

Genesis 38:11-24