Genesis 37:36 Bybel vir Almal (ABA)

Die Midianiete het vir Josef in Egipte aan Potifar verkoop. Potifar was ’n belangrike amptenaar van die farao. Hy was hoof van die wagte wat die farao moes oppas.

Genesis 37

Genesis 37:30-36