Genesis 37:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het daarna gekyk en gesê: “Dit is my seun se rok. ’n Wilde dier het hom doodgemaak en opgevreet. Die dier het my seun Josef verskeur!”

Genesis 37

Genesis 37:26-36