Genesis 37:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het vir Josef gesê: “Jou broers pas die skape en bokke op in Sigem. Jy moet na hulle toe gaan.”Josef het gesê: “Goed, Pa, ek sal gaan.”

Genesis 37

Genesis 37:4-21