Toe Baäl-Ganan seun van Akbor sterf, het Hadar koning geword. Sy stad se naam was Paü. Hadar se vrou se naam was Mehetabel. Sy was die dogter van Matred en die kleindogter van Me-Sahab.