Genesis 36:35 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Gusam sterf, het Hadad, die seun van Bedad, koning geword. Hadad het die Midianiete oorwin in die land Moab. Sy stad se naam was Awit.

Genesis 36

Genesis 36:30-40