Genesis 36:2 Bybel vir Almal (ABA)

Esau het getrou met vroue uit Kanaän. Die vroue was Ada, die dogter van die Hetiet Elon, en Oholibama, die dogter van Ana wat die dogter was van die Hewiet Sibon.

Genesis 36

Genesis 36:1-4