Genesis 36:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die nageslag van Esau se vrou Oholibama was Jeüs, Jalam en Korag. Hulle was ook almal leiers van hulle families en hulle was die nageslag van Esau en sy vrou Oholibama, die dogter van Ana.

Genesis 36

Genesis 36:10-25