Genesis 36:14 Bybel vir Almal (ABA)

Esau se ander vrou was Oholibama. Sy was die dogter van Ada en die kleindogter van Sibon. Sy het ook seuns vir Esau gekry. Hulle name was Jeüs, Jalam en Korag.

Genesis 36

Genesis 36:5-16