Genesis 36:12 Bybel vir Almal (ABA)

Timna was Elifas se byvrou, en sy het ’n seun gekry vir Elifas, die seun se naam was Amalek. Dit was die nageslag van Esau se vrou Ada.

Genesis 36

Genesis 36:2-22