Genesis 35:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jakob en sy mense wegtrek, het God die mense van die stede om hulle so bang laat word dat hulle nie vir Jakob en sy seuns gevolg en gejaag het nie.

Genesis 35

Genesis 35:1-9