Genesis 35:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob en sy mense het van Bet-El getrek na Efrata. Hulle was nog nie naby Efrata nie, toe het Ragel ’n kind gekry. Sy het baie pyn gehad toe die kind gebore is.

Genesis 35

Genesis 35:15-26