Genesis 34:29 Bybel vir Almal (ABA)

Simeon en Levi het al die goed gevat wat in die huise was, ook al die kinders en vroue. Hulle het alles saam met hulle weggevat.

Genesis 34

Genesis 34:25-31