Genesis 34:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob se seuns het vir Sigem en sy pa Gamor geantwoord, maar hulle was vals, want hulle wou iets doen omdat Sigem hulle suster Dina verkrag het.

Genesis 34

Genesis 34:5-15