Genesis 33:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Esau kyk, sien hy die vroue en die kinders en hy vra: “Wie is hierdie mense by jou?”Jakob het geantwoord: “Dit is die kinders wat God vir my gegee het. God was baie goed vir my.”

Genesis 33

Genesis 33:1-12