Genesis 33:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die stuk grond gekoop waar hy sy tente opgeslaan het. Hy het dit gekoop by die seuns van Gamor, Sigem se pa. Hy het 100 kesita daarvoor betaal.

Genesis 33

Genesis 33:18-20