Genesis 33:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het na ’n ander plek gegaan en hy het daar vir hom ’n huis gebou. Hy het takke geneem en hy het veekrale gemaak vir sy skape en bokke. Daarom het hulle die plek Sukkot genoem.

Genesis 33

Genesis 33:15-19