Genesis 33:11 Bybel vir Almal (ABA)

Neem asseblief die present wat ek vir jou gebring het, want God was goed vir my, en ek het alles wat ek moet hê.”So het Jakob aangehou, en Esau het toe die present geneem.

Genesis 33

Genesis 33:6-15