Genesis 32:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het baie bekommerd en bang geword. Hy het al die mense wat by hom was, in twee groepe verdeel, ook al die skape en bokke, die beeste en die kamele.

Genesis 32

Genesis 32:1-15