Genesis 32:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het daar beeste, donkies, skape en bokke, slawe en slavinne gekry. Ek stuur nou ’n boodskap om dit vir jou te sê, sodat ek kan weet of jy my vriendelik sal ontvang.”

Genesis 32

Genesis 32:1-8