Genesis 32:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het die plek Pniël genoem. Hy het gesê: “Ek het God gesien. Hy was so naby my dat ek sy gesig kon sien, en ek het nie gesterf nie.”

Genesis 32

Genesis 32:22-32