Genesis 32:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die man sê toe: “Jou naam sal nie meer Jakob wees nie, dit sal nou Israel wees. Die naam Israel beteken ‘Jy het met God en met mense gestoei en jy het gewen.’ ”

Genesis 32

Genesis 32:27-29