Genesis 32:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het die diere vir sy slawe gegee, elke trop diere apart, en hy het vir sy slawe gesê: “Loop voor my, maar hou elke trop diere apart.”

Genesis 32

Genesis 32:14-21