Genesis 32:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is nie ’n belangrike man nie, maar U was baie goed vir my en U het alles gedoen wat U vir my belowe het. Ek het net my kierie gehad toe ek voorheen deur hierdie Jordaan-rivier gegaan het. Nou behoort hierdie twee groot groepe mense en diere aan my.

Genesis 32

Genesis 32:8-20