Genesis 31:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe julle pa sê dat die skape en bokke met kolle my betaling sal wees, toe kry al die skape en bokke lammers met kolle. En toe hy sê dat die skape en bokke met strepe my betaling sal wees, toe kry die skape en bokke gestreepte lammers.

Genesis 31

Genesis 31:6-9