Genesis 31:54 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het op die berg ’n offer gebring vir die Here. Hy het sy familie geroep om saam te kom eet. Hulle het geëet en hulle het daardie nag op die berg geslaap.

Genesis 31

Genesis 31:50-55