Genesis 31:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Jakob gesê: “Gaan terug na die land waar jy gebore is en na jou familie toe. Ek sal by jou wees.”

Genesis 31

Genesis 31:1-5