Genesis 30:42 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as dit swak skape of bokke was, dan het hy nie die stokke in die waterbakke gesit nie. Toe het Laban al die swak lammers gekry, en Jakob het die sterk lammers gekry.

Genesis 30

Genesis 30:39-43