Genesis 30:35 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Laban het toe daardie dag gou al die bont bokke en die bokke met kolle apart gejaag. Hy het ook al die bokke wat wit dele gehad het, en al die swart skaap-ramme vir sy seuns gegee om op te pas.

Genesis 30

Genesis 30:33-38