Genesis 30:31 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vra Laban vir hom: “Wat moet ek vir jou gee?”Jakob het vir hom gesê: “Jy moenie vir my betaal nie, niks nie. Ek sal weer jou skape oppas en na hulle kyk, maar daar is een ding wat jy vir my moet doen.

Genesis 30

Genesis 30:26-37