Genesis 30:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Lea het haar geantwoord: “Jy het al klaar my man gevat. Nou wil jy ook my seun se liefdes-appels vat!”Toe sê Ragel: “As jy vir my van jou seun se liefdes-appels gee, dan mag Jakob vannag by jou slaap.”

Genesis 30

Genesis 30:11-21