Genesis 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die slang was slimmer en skelmer as al die wilde diere wat die Here God gemaak het. Die slang het vir die vrou gevra: “Is dit waar? Het God gesê julle mag niks van die bome in die tuin se vrugte eet nie?”

Genesis 3

Genesis 3:1-7