Genesis 29:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het gesê: “Dit is nog vroeg, dit is nog nie tyd om die skape en bokke bymekaar te maak nie. Julle moet vir hulle water gee, en dan moet hulle weer gaan wei.”

Genesis 29

Genesis 29:1-10