Genesis 29:35 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het weer swanger geword en nog ’n seun gekry en gesê: “Nou prys ek die Here.”Daarom het sy hom Juda genoem. Sy het nie gou weer kinders gekry nie.

Genesis 29

Genesis 29:29-35