Genesis 28:5 Bybel vir Almal (ABA)

So het Isak vir Jakob weggestuur. Jakob het na Paddan-Aram gegaan, na die Arameër Laban toe. Laban was die seun van Betuel en die broer van Rebekka. Rebekka was Jakob en Esau se ma.

Genesis 28

Genesis 28:2-10