Genesis 28:3 Bybel vir Almal (ABA)

God die Almagtige sal jou seën. Hy sal jou vrugbaar maak en Hy sal vir jou ’n groot nageslag gee. Jy sal die voorvader van ’n baie groot volk word.

Genesis 28

Genesis 28:1-4