Genesis 28:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal hierdie klip wat ek regop gesit het sodat dit ’n gedenksteen kan wees, vir my ’n plek wees waar God is. Dan sal ek ook vir U ’n tiende teruggee van alles wat U vir my gee. Dit belowe ek.”

Genesis 28

Genesis 28:19-22