Genesis 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kom staan die Here by hom en Hy sê vir Jakob: “Ek is die Here, die God van jou oupa Abraham en die God van jou pa Isak. Hierdie land waar jy nou is, sal Ek vir jou en jou nageslag gee.

Genesis 28

Genesis 28:4-18