Genesis 28:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die son ondergegaan het, het hy by ’n plek gekom waar hy die nag kon slaap. Hy het ’n klip onder sy kop gesit en hy het aan die slaap geraak.

Genesis 28

Genesis 28:4-15