Genesis 27:45 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jou broer vergeet het wat jy aan hom gedoen het en nie meer vir jou kwaad is nie, dan sal ek iemand stuur om jou te roep. Hoekom moet ek altwee my seuns op een dag verloor?”

Genesis 27

Genesis 27:43-46