Genesis 27:41 Bybel vir Almal (ABA)

Esau het vir Jakob gehaat omdat sy pa vir Jakob geseën het. Esau het gedink: My pa sal nie meer lank lewe nie, en wanneer hy dood is, dan sal ek vir Jakob doodmaak.

Genesis 27

Genesis 27:35-45