Genesis 27:33 Bybel vir Almal (ABA)

Toe skrik Isak baie groot en hy begin bewe. Hy vra toe vir Esau: “Iemand het ’n wildsbok geskiet en hy het dit vir my gebring. Wie was dit? Ek het van alles geëet en ek het hom geseën voordat jy gekom het. En ek kan nie sy seën wegvat nie.”

Genesis 27

Genesis 27:28-39