Genesis 27:25 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Isak: “My seun, bring vir my die wildsvleis, sodat ek daarvan kan eet, want Ek wil jou seën.”Jakob gee dit toe vir hom, en hy het geëet. Jakob het ook wyn vir hom gebring, en hy het dit gedrink.

Genesis 27

Genesis 27:15-32